Die kinders in die container

“Roux staan op, druk ’n koevert in Deon se hande. ‘Vir die kinders.’ Hy knik na die boek. ‘Burke is ’n legend; net jammer daar is net agtien boeke.'”