Die kind se naam is Anneke: ’n onderhoud met Juliana Coetzer

“My geluk was buite my beheer toe ek gedink het die lewe en al sy inwoners moet my gelukkig maak. Nou dink ek anders.”