Die kind se naam is Anneke deur Juliana Coetzer: ’n resensie

“Coetzer is ’n voortreflike skrywer met ’n uiters verfynde introspeksievermoë, en besonderse talent om te observeer en verwoord. Om die waarheid te sê, sy skryf in ’n trant wat jou byna in ’n beswyming plaas, asof dit ’n gesprek is wat jy nie wil misloop nie.”