Die kerk met die verkeerde baas deur Gerhard Mahne: ’n lesersindruk

“As jy op hoogte wil kom van die vernietigende invloed van die tydsgees en kulture, wat gedurig verander, op kerke, is hierdie boek ’n moet-lees. Dit is geskryf vir die man op straat, die gewone lidmaat in enige kerk.”