Die kapokdokter deur François Loots: ’n resensie

“Barry sou homself nie trans kon genoem het nie, want hy had nie daardie keuse, of selfs woordeskat nie. Ons kan egter deur hierdie lens na hom terugkyk en sê trans mense word aanhoudend verwond met dit wat die cis mensdom wil hê hulle moet wees.”