Die kantoor op kykNET: In gesprek met Mehboob Bawa
“Dis local, dis herkenbaar, en die characters is nie copies van die ander weergawes nie. Al moes die writers by die format bly, het hulle dit op ’n beautiful Suid-Afrikaanse manier aangepas. Kykers gaan connect met die characters, die office idiosyncrasies, en die humour. Dis alles daar.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed