Die kandidaat deur Hoërskool Stellenbosch: ’n onderhoud met 2026 se ATKV-Tienertoneelwenners
“My mederegisseur het gesê: Jou teks is soos ’n instruction manual. En jy weet, jy kan nie vir die gehoor die instruction manual gee nie – jy moet dit vir die akteurs gee, want hulle moet die instruksies kan volg om die wêreld op ’n geloofwaardige vlak te kan skep.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed