Die Kaapse Vlakte-boekefees 2023: Diana Ferrus se indrukke

“Dit maak my opgewonde omdat dit ’n fees is waar mense nie hekgeld betaal of ver moet loop om in te kom nie. Die gemeenskap bly om die skool en vir besoekers is daar genoeg parkeerplek op die skoolterrein.”