Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Van idealisme na realisme – hoe die Trump-omwenteling verstaan kan word

“Niks het in die onlangse verlede, selfs in die onlangse weke, die verdeling tussen die idealistiese idealiste en die realistiese idealiste aangedui soos die twee groeperinge se uiteenlopende reaksies op die aanvang van die Trump-administrasie nie. Vir eersgenoemde is dit ’n ramp, vir laasgenoemde ’n nuwe era.”