Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Onderhoud met Laurent Devèze oor die ontstaan en era van die Franse Instituut van Suid-Afrika 30 jaar gelede

Laurent Devèze, stigtingsdirekteur van die Institut français d’Afrique du Sud (Franse Instituut van Suid-Afrika) aan Johann Rossouw: “Al die groot vraagstukke van ons era, Johann, kom in jou land voor.”