Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Ria Winters, skrywer van Daardie lewe

In hierdie bydrae tot die Johann Rossouw-gespreksreeks-artikels, vind ’n videogesprek met Ria Winters plaas. Die gesprek handel oor haar boek oor Karel Schoeman, Daardie lewe. ’n Gesprek omtrent dié boek vind ook op Vrydagoggend 10 Julie 2026 by die Vrystaat Kunstefees se literatuurfees plaas.