Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Michel Serres – filosoof van ons tyd en ons toekoms

“[Hier] word stilgestaan by die lewe en werk van Serres aan die hand van die Franse intellektuele geskiedkundige, François Dosse, se biografie van Serres wat in September 2024 by die uitgewer Plon verskyn het, naamlik Michel Serres: La joie de savoir (‘Michel Serres: die vreugde daarvan om te weet’).”