Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die wêreld op sy kop gekeer – Gilles Kepel oor 7 Oktober 2023 en die voortslepende konflik in die Midde-Ooste

“Die bedoeling van hierdie opstel is bloot om die belangrikste insigte van Kepel se boek weer te gee vir die Afrikaanse leser, aangesien die boek nog nie in Engels vertaal is nie.”