“Die ommegang speel af in die laat 1300’s en vroeë 1400’s, oftewel in Europa se laat-Middeleeue, wat ’n tyd was waartydens die eerste beroeringe voorkom wat uiteindelik die weg sou baan vir die oorgang vanaf die tradisionele wêreld na die moderniteit – ’n soort samelewing wat vanaf aanvang in die 1500’s tot vandag intens omstrede is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed