Die Johann Rossouw-gespreksreeks: "Die hede en die toekoms volgens Michel Houellebecq"

Die Franse filosoof en romansier Olivier Rey bied ’n oorsig van die werk van Houellebecq, in Afrikaans vertaal deur Johann Rossouw: “Is suiwer vernietiging aan die uiteinde van die Westerse doodloopstraat dus al perspektief wat oorbly? In van sy ander romans word verskillende ander uitweë voorsien.”