“In die eerste opstel in hierdie reeks van drie oor die afgang van Frankryk en die Weste is stilgestaan by die blik wat die veertigjarige konserwatiewe populistiese joernalis Alexandre Devecchio as ‘wit zef’ van die Franse voorstede op dié kwessie bied. In hierdie tweede van drie opstelle val die kollig op ’n heel andersoortige figuur se siening van dieselfde tema, naamlik die linkse Joods-Franse filosoof, Alain Finkielkraut (1949–).”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed