Die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs 2024: ’n onderhoud met Lynthia Julius
“Jy raak eintlik bang as die nuus dat jy die beurs ontvang het, klaar ingeskop het. Jy dink aan die mense wat dit voor jou gekry het. Dis sterk skrywers, en iewers tussenin skop ‘impostor syndrome’ in. Maar dan moet jy hom eenkant skuif, want hier lê werk voor en ’n boek moet geskryf word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed