Die jaar toe Pa ... deur Hannes Visser: ’n resensie

“Tog is dit wat jou bybly ná die laaste bladsy, die horlosie wat nooit weer teruggedraai kan word nie. Dit wat gesien en ervaar is, kan nie verander word nie. Die seer waaraan die seun blootgestel is, veral in sy vormingsjare, is ‘n bitter werklikheid.”