Die inspirerende onnie agter Kakamas se tienertoneelprestasies
“Met 240 leerders is ons ’n klein skool, so almal moet alles doen, of daar is niks. My beste akteurs en aktrises is rugbyspelende landbouseuns, die kaptein van die hokkiespan, die dux-leerder …” – Ontmoet vir Barnie Mans, die onderwyser van Kakamas wie se tienertoneelgroep die land aan die brand speel.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed