Die huis

“‘Ons is Rhodes, Totius en Kruger,’ hoor ek die gang praat. ‘Hulle het ons verniel, maar ons gaan bly staan. Vryf ons net ’n klein bietjie blink.’”