Die huilende bruid & ander versinsels deur Dominique Botha: ’n resensie

“In die sketse is daar gesprekke met talle bekende figure, maar ook alledaagse mense, en tussen die verwysings na die Afrikaanse letterkunde en klassieke musiek is daar sprake van kontemporêre popkultuur en hoe die kuns en letterkunde dikwels deur laasgenoemde verdwerg word.”