Die hond met die stert sonder swaai | The dog with the broken wag: ’n onderhoud met Paula Fourie
“Vir my is dit belangrik dat kinders lank voordat hul self kan lees en agter ’n skoolbank ingedruk word, moet besef dat mens met woorde kan speel en dat hulle jou kan meesleur soos ’n onstuitbare stroom. Ek hoop hierdie kinderboek dra daardie boodskap oor!” Onderaan die onderhoud met Paula Fourie verskyn daar ook inligting oor die boekbekendstelling wat op 18 November in Kaapstad plaasvind.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed