Die hol gevoel deur RR Ryger: ’n lesersindruk

“Toe RR Ryger se Die hol gevoel die eerste keer gepubliseer is, was dit soos ’n knie in regse knaters. Daar is tans weer hopeloos te veel regse knaters wat luidrugtig rondswaai. Die heruitgawe van Die hol gevoel kom op ’n baie goeie tyd.”