Die Hertzogprys vir drama 2021: ’n onderhoud met Nicola Hanekom

“Teater is lewende kuns. Dit sluimer hopelik net tydens die pandemie ’n bietjie. Teater is alles vir my. Dis kerk en kulkuns, konfrontasie en ontvlugting, droom en nagmerrie.”