Die hemel se deure staan wawyd oop

“‘Hierdie evangelie het ons nie altyd geken nie,’ sê pastoor Randall een Sondagoggend. ‘Dit het saam met ’n skip gekom ver van oor die see − saam met die Europeërs.'”