Die hele storie: ’n memoir deur Karin Kortje en Lester Walbrugh – ’n resensie

“Sy skryf oor die moord. Ek hoef nie eens in detail te gaan nie. Enigeen wat Karin Kortje se verhaal ken, weet van die moord. Die hele storie is ’n aangrypende verhaal, met al die elemente van ’n Hollywood-sprokie.”