Die heks van Gelukspoort

“Dit is natuurlik koningskos vir die skinderbekke. ‘Ou Arrie is soos ’n uit tyd uit bokram wat ’n nuwe ooi geruik het,’ verkondig die giftonge dit as die heilige evangelie.”