Die gryslys en De Ruyter – is daar ’n gemeenskaplikheid?
“Die gewraakte onderhoud wat André de Ruyter, uitgaande groepshoof van Eskom op 22 Februarie 2023 met Annika Larsen op televisie gehad het, verteenwoordig een so ’n krisis. En op 24 Februarie 2023 is ons op die sogenaamde gryslys van die Internasionale Finansiële Aksietaakmag (FATF) geplaas, wat nog ’n krisis verteenwoordig, terwyl ons soewereine kredietgradering reeds onder investeringsgraad is (‘junk status’). Wat het die twee sake met mekaar te doen? Is daar enigsins ’n verband?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed