Die Groot Jaco Jacobs-storieboek deur Jaco Jacobs: ’n resensie
“Dié boek is ideaal vir die beginnerleser, veral kinders tussen 7 en 12 jaar, en die verhale is gepas vir seuns én meisies. Daar is ’n goeie balans tussen die illustrasies en teks en dis ook verfrissend om te sien dat die illustrasies nie aangepas is om konsekwent te wees vir die omnibus nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed