Die groot "Ek is": heuning uit die karkas van ’n leeu

“Psychonauts, oftewel psigedeliese reisigers, beskryf die psige soms as ’n eindelose reeks kamers. En ek vermoed hulle het iets beet.”