Die groot Afrikaanse blokraaiboek, saamgestel deur Gerda Engelbrecht: ’n resensie

“Ek het een van elk van die genoemde blokkiesraaisels ingevul en watter heerlike ervaring. Party van die raaisels is moeilik omdat dit ’n hele idioom bevat (byvoorbeeld “in jou dop kruip”) en ek was nie daarop voorbereid nie. Wat natuurlik heerlik uitdagend was, was die koderaai, my gunsteling – regtig diep dink en al die breinselle gebruik.”