Die grafdigter deur Gerda Taljaard: ’n lesersindruk

“Hier is soveel mooi woorde, sinne en paragrawe in die sneeu geskryf dat ’n leser pal moet ligloop vir vriesbrand – of ’n oor verloor.”