Die goorste week ooit (Woensdag) deur Eva Amores en Matt Cosgrove: ’n onderhoud met Kobus Geldenhuys
“Ek is bly dat prenteboeke deesdae in soveel verskillende kulture en tale die leesproses ‘oopskryf’ vir lesers wat as kinders (soos ek ook was!) gou verveeld raak tussen die een lang paragraaf ná die ander. Die illustrasies ‘dra’ soms die teks en maak ’n grap selfs snaakser, of lewer op ’n humoristiese manier kommentaar op die teks.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed