Die goeie ou dae

“Op pad skool toe smelt Hector saam met 20 000 kinders uit drie skole. Hy is nuuskierig en wil weet wat aangaan. Die massa skram stadium toe. In Moemastraat wag die polisie op hulle. Gewapen.”