Die gewig van ’n gedig: ’n close reading van Gaireyah Fredericks se gedig "Swaa dra"’

“Gaireyah Fredericks wennie 2024-Diana Ferrus-literatuurprys vi ha gedig ‘Swaa dra’. Die bekroonde gedig is earlier die jaa gepublish innie anthology Ons kom van hier. In 29 lyne van vrye vers, nooi Fredericks die lieser in op ’n gesprek tussen ’n dogter en ha ooliede moeder. ‘Swaa dra’ doen mee as nettie expression vannie gevoel van rou. Dit is ’n indiepte exploration van rou self.”