Die geveg virrie “rooi goud”

“Trinkie Swartz was nooit genoem die moeder van die rooibosindustrie nie, want nie net was sy Khoe nie, maar ook ’n vrou, en die koloniale was nie goedgesind vir nie een van die groepe nie.”