Die gestaltes wat in ons aanwesig is deur Frik de Beer: ’n resensie
“Omdat my eie boek, Onder ’n bloedrooi hemel, ook onder andere oor so ’n reis gaan; omdat ek ongeveer dieselfde generasie as De Beer is, ons albei binne konserwatiewe Afrikanergesinne grootgeword het, ons albei jare lank in die akademie gewerk het en ons bevraagtekening van die ‘gestaltes wat in ons aanwesig is’ konflik met ons pa’s veroorsaak het, het sy boek my geïnteresseer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed