Die geheim van Caban | Wetenskapfiksiekompetisie
“Voor hulle skuif ’n paneel weg. Mira suig haar asem in toe sy die blou bal sien wat reg voor die ruimteskip hang. Dink net! ’n Planeet met water en suurstof nes die aarde waarvandaan hulle grootjies dekades gelede moes vlug.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed