“Na ek die eeste nuusberig oo die gemos ʼn paa dae trug gesien het dink ek net heeltyd, ‘f#k die robots gan oo vat in 85 jaa, gan vra maa net vi Siri of vi Alexa, of Tannie Google Assist, dan wat? Die kinnes kannie ees reg lies of wiskunde doenie, hoe gan hulle kan kompeteer met Artificial Intelligence, hoe?'”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed