Die gebruik van verborge stories: gemeenskapskennis en outobiografiese narratiewe in toerisme-onderrig

“Die bevindinge toon dat studente, wanneer hulle toegelaat word om vanuit hul eie kulturele en sosiale kontekste te werk, narratiewe ontwikkel wat die kurrikulum vir hulle meer betekenisvol en kontekstueel verstaanbaar maak.”