“Op grond van die teoretiese begronding en die opvoedkundige waarde van speletjies is ons van mening dat taalspeletjies in ’n taalverwerwingsklas gebruik kan word om die affektiewe filter te verlaag en dat dit moontlik kan bydra om positief-aktiverende emosies in die vreemdetaalklas aan te wakker en negatief-deaktiverende emosies […] te verminder wanneer die studente die taalspeletjies geniet.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed