Suidoosterfees 2019: Die gangsters na jare stééds relevant

“Dit is die eerlike betekenisvolle spel van die akteurs wat juis die karakters daardie menslikheid gee en maak dat jy by hulle aanklank vind, ten spyte van die negatiewe konnotasie wat daar aan die woord ‘gangsters’ geheg word.”