Die fantastiese verdwyning van Charlie Prins deur Jaco Jacobs: ’n onderhoud

“Die boek se manuskrip was vir my baie lekker om te skryf, veral omdat ek kon speel met visuele elemente soos speelkaarte en Instagram-plasings tussen die teks deur.”