Die fantastiese mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman: ’n lesersindruk
“Asof ’n nag in die selle nie reeds erg genoeg is nie, stap mevrou Smit die volgende oggend haar nuwe tuiste binne en vind die liggaam van die vermoorde eiendomsagent, Suzette Pelser, op haar kombuisvloer. Is dit blote toeval dat die vermoorde redelik baie na ’n jonger en maerder weergawe van mevrou Smit lyk?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed