Die estetika van Lyfskap: ’n resensie

“Soos dit die erotiese betaam, is die seksuele ’n integrale deel van elke storie, al is dit in party verhale net deur die ligte aanraking van twee pinkies met die suggestie van wat gaan volg.”