Die eerste skoene: spore van ou plakkies tot hoëhakskoene

“Die eerste skoene was daar om praktiese redes: om jou voete te beskerm en warm te hou. ’n Besering aan jou voet kon maklik jou dood veroorsaak het. So was dit vir duisende jare met al beterwordende tegnieke en materiale. Totdat klere, en skoene, mode geword het.”