"Die Durbanse poepwedstryd": die vieslikste gedig in Afrikaans, of dalk satiriese verset?
“Van al die gedigte in Afrikaans, al die duisende gedigte wat subliem mooi is en van voortreflike literêre vakmanskap getuig, is daar een wat my nog al die jare lank bybly – om al die verkeerde redes.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed