Die duiwel maak my hart so seer deur François Bloemhof, ’n lesersindruk

“Die boek het genoeg kinkels om ’n paar s-draaie in enige leser se misdaadfiksiepad te gooi. Die speurder is die karakter wat jou laat wonder wat op aarde in die skrywer se kop aangegaan het om vir Ludo al dié lettertyd te gee.”