Die drie lewens van Hannli Human deur Connie Luyt, ’n resensie

“Connie Luyt skryf roerende verhale wat in Afrika afspeel. Sy het ’n besondere affiniteit vir Kenia en sy skryf oor daardie land en sy geskiedenis soos ’n Suid-Afrikaanse Elspeth Huxley of Karen Blixen.”