Die Derde Afrikaner – ’n reaksie op die "Afrikaner Verklaring"

“Jy kan sê jy wou meer bruines daar gehad het, of meer rykes, of meer wynboere, of ten minste meer wat in die Suide gestudeer het, of meer slimmes. Maar jy het wat jy het en dit kan ook verander.”